Dr. Kenneth David Buchizya Kaunda hosts Barend La Grange
By Barend La Grange In die jare 60/70 was daar die “détente” (Franse woord in politieke terme vir die verligting van gespanne verhoudings) samesprekings, onder andere die tussen mnr. John Vorster en dr. Kenneth Kaunda van Zambia. Die spanning tussen die destydse regering en die van Zambia en meeste ander Afrikalande was in daardie tydperk van ons geskiedenis baie hoog. Die politeke landskap is nie meer dieselfde nie en 10 gewone Afrikaners word vandag deur dieselfde man hartlik ontvang… In the years 60/70, there was the “Détente” (French word in political terms for the relief of. Relationships) consultations, among other...